Schalk van der Walt van Gelykfontein naby die Gariepdam in die Oos-Kaap, vat voor met Nguni’s en inheemse veldbokke in die Karoo. Die onderneming spog egter ook met verskeie kampioen-resiesperde uit hul stoetery. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/04/LBW-S24EP12-Schalk-van-der-Walt_3H4A8922-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-04-29 12:27:582024-04-29 12:27:58Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Schalk van der Walt
Vrystaat Jongboer van die Jaar, Lukas Lessing, boer saam met sy familie by Marquard. ‘n Bedryfsielkundige is vroeg-vroeg betrek om elkeen se plek te help identifiseer in hierdie gemengde boerdery, wat ook gronde by Ladybrand bewerk. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/04/LBW-S24EP11-Lukas-Lessing_DSC06543-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-04-22 14:59:112024-04-22 14:59:57Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Lukas Lessing
Ons kuier by Jimie Malan van Malanseuns Plesierplante, net noord van Pretoria. Hy is aangewys as Agri SA se Nasionale Jongboer vir 2023 en dié kwekery voer ook uit na verskeie lande. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/04/Malanseuns-2-1600px.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-04-15 11:38:352024-04-15 11:39:23Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Jimie Malan
As ‘n man op 12 sy eerste stuk grond met beeste koop, kom besigheidservaring en beesteelt van ver af. Mornay Verster boer naby Tweespruit, Vrystaat, en bedryf verskeie stoeterye onder die Le Roc-vaandel. Daar is ook ‘n hotel in Frankryk ter sprake… Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie […]
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/04/LBW-S24EP10-Mornay-Verster_DSC06465-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-04-08 10:21:132024-04-08 10:21:13Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Mornay Verster
Twee plattelandse skole het in Kroonstad in die Vrystaat saamgesmelt om as Hoërskool Trio verbeterde onderrig te bied. Hendré Kachelhoffer verduidelik hulle fokus op landbou, akademiese – en tegniese vakke. Hier kry selfs die dorpskinders behoorlike blootstelling aan boerdery. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/04/LBW-S24EP08-Handre-Kachelhoffer_3H4A8093-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-04-01 08:00:342024-04-02 08:33:53Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Hendré Kachelhoffer
‘n Jongman met ‘n groot passie vir katoen, dis Richard Godfree-Thom buite Hartswater, Noord-Kaap. Sy navorsing en volgehoue proewe maak van hom ‘n leier; nie net in die streek nie, maar ook in die breër katoenbedryf. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/03/LBW-S24EP07-Richard-Godfree-Thom_EX4A3301-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-03-25 16:02:332024-03-25 16:02:33Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Richard Godfree-Thom
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Schalk van der Walt
/in LandbouweekliksSchalk van der Walt van Gelykfontein naby die Gariepdam in die Oos-Kaap, vat voor met Nguni’s en inheemse veldbokke in die Karoo. Die onderneming spog egter ook met verskeie kampioen-resiesperde uit hul stoetery. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Lukas Lessing
/in LandbouweekliksVrystaat Jongboer van die Jaar, Lukas Lessing, boer saam met sy familie by Marquard. ‘n Bedryfsielkundige is vroeg-vroeg betrek om elkeen se plek te help identifiseer in hierdie gemengde boerdery, wat ook gronde by Ladybrand bewerk. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Jimie Malan
/in LandbouweekliksOns kuier by Jimie Malan van Malanseuns Plesierplante, net noord van Pretoria. Hy is aangewys as Agri SA se Nasionale Jongboer vir 2023 en dié kwekery voer ook uit na verskeie lande. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Mornay Verster
/in LandbouweekliksAs ‘n man op 12 sy eerste stuk grond met beeste koop, kom besigheidservaring en beesteelt van ver af. Mornay Verster boer naby Tweespruit, Vrystaat, en bedryf verskeie stoeterye onder die Le Roc-vaandel. Daar is ook ‘n hotel in Frankryk ter sprake… Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie […]
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Hendré Kachelhoffer
/in LandbouweekliksTwee plattelandse skole het in Kroonstad in die Vrystaat saamgesmelt om as Hoërskool Trio verbeterde onderrig te bied. Hendré Kachelhoffer verduidelik hulle fokus op landbou, akademiese – en tegniese vakke. Hier kry selfs die dorpskinders behoorlike blootstelling aan boerdery. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Richard Godfree-Thom
/in Landbouweekliks‘n Jongman met ‘n groot passie vir katoen, dis Richard Godfree-Thom buite Hartswater, Noord-Kaap. Sy navorsing en volgehoue proewe maak van hom ‘n leier; nie net in die streek nie, maar ook in die breër katoenbedryf. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!